Los bericht bekijken
  #4  
Oud 27 februari 2008, 22:35
Henk
Gast
 
Berichten: n/a
Standaard Re: PC-monteur wilt UML/RUP-certificering

Dit sal 'n goeie ding wees om 'n bachelor graad te behaal. Werkgewers in Nederland en Vlaandere stel baie belang aan onderwys. Ongelukkig het Nederland en Vlaandere onderwys wat amper verniet is. Ek glo ook dat dit beter is om in Afrikaans te skryf as in gebrekkige Nederlands.
Met citaat reageren