Los bericht bekijken
  #6  
Oud 28 februari 2008, 00:07
gerasmus gerasmus is offline
Juniorlid
 
Geregistreerd: 25 februari 2008
Berichten: 3
gerasmus is on a distinguished road
Stuur een bericht via Instant Messenger naar gerasmus Stuur een bericht via MSN naar gerasmus Stuur een bericht via Yahoo naar gerasmus Stuur een bericht via Skype™ naar gerasmus
Standaard Re: PC-monteur wilt UML/RUP-certificering

Dankie vor jou antwoord

Ek woon al meer als 8 jaar hier in Londen, en had pas my Britse nationaliteit bekom. Ek wil dus graag van die besonderse geleentheid gebruik maak - EU paspoort - om op Europese vasteland te werk. Selfs permanent verhuis. Ek wil dat my dogter met Duits of Nederlands als moedertaal grootword. verder blyk dit vir my dat die lewensstandaard op vasteland wat beter is als .uk, julle is ten minste op vasteland.. meer grondgebied. Is er 'n groote verskil tussen lewenswyse in byvoorbeeld Duitsland/Vlaanderen/Nederland ?

Ek had al gehoor van die HAVo/MBO/HBO en dit soort van vlak, en soverre ik verstaan is HBO'er die mees hoogsaaangeskrewe.


Tja, dus ek werk al meer als 4 jaar als desktop support. Ek dink dit is nou voldoende en dit is tyd om vooruit te gaan. Die enigste is dat my CV uit-en-uit op 'n desktop support lykt. Dus die dat ek vraag, is daar 'n soort van praktiese trajek waarvolgens ek my rigting kan verander ? Ek vind dit nogal heel interresant om 'n probleem te analiseer en dan met 'n vloeiender/verbeterde proses vorendag te kom.
Ek had werklik nog niet aan Uni opleiding gedink, juis omdat dit soveel langer duur als 'n praktiese praktykgerigte sertifikaat.
Bedoel jy Uni opleiding in Vlaanderen en Nederland is byna gratis? Wonderlik ! Kom ek dan met my spiknuwe Britse paspoort in aanmerking om gratis/goedkoop studeren ?!

Wat van Prince2 (Foundation), is dit enigsins kan 'n mens daar begin?

Weet jy van 'n (internet)forum waar ek vragen kan stel in verband met verhuis/werk/leef na Nederland/Vlaanderen, met name gerigt op Suid-Afrikaneers ? Ek was al maklik 20 keer na Nederland (ondere andere Lelystad) gewees en talle male hele land doorgereisd.

Groetjes,
Willem
Londen (Engeland)
Met citaat reageren