Los bericht bekijken
  #8  
Oud 29 februari 2008, 16:59
gerasmus gerasmus is offline
Juniorlid
 
Geregistreerd: 25 februari 2008
Berichten: 3
gerasmus is on a distinguished road
Stuur een bericht via Instant Messenger naar gerasmus Stuur een bericht via MSN naar gerasmus Stuur een bericht via Yahoo naar gerasmus Stuur een bericht via Skype™ naar gerasmus
Standaard Re: PC-monteur wilt UML/RUP-certificering

Dankie vir jou breedvoerige hulp ! Klink snoet in die boek is waar ek moet gaan !

Ek wil graag ook verder weet...
Wat is die verhouding tussen inkomste en lewensuitgawes. Ek en my vrou(tje) koop alles kontant, geen skulde, nil. Ons besuinig en koop slegs wat nodig is.

Ten eerste, Ek probeer agterhaal of dit financieel goed sal wees om van Engeland (Londen) na Nederland te verhuis. Dit blyk dat 2/3-slk wonings wat in Flevoland of 60-100km buite 'randstad' goedkoper is als in .uk
Hoe ervaar jy dit ?

Ten tweede, Ons wil graag met 'n gesinnetje begin. Moedertaal is vir my eg belangrik, ek wil dat my kinders Nederlands/Afrikaans als moedertaal. Blyf ek in Engeland dan ga hulle omonkeerbaar 'verengels'.

Willem Erasmus
gerasmus@gmail.com
Met citaat reageren