Los bericht bekijken
  #9  
Oud 1 maart 2008, 11:51
Henk
Gast
 
Berichten: n/a
Standaard Re: PC-monteur wilt UML/RUP-certificering

Buite die Randstad is die lone laer maar wanneer jy en jou vrou werk sal dit vir julle moontlik wees om 'n huis te koop. Om 'n huis te koop is dit egter belangrik vaste werk en offisieel in die land te woon. Die verhouding lewensuitgawes en inkome is beter as in Engeland glo ek. Seker wanneer jy bewus inkoop. Daar is 'n klomp vereniginge wat Suid-Afrikaners se belange in NL behartig:
http://www.zuidafrikahuis.nl/
http://www.nzaw.nl/
http://www.marimba-online.nl/
En baie meer.
Dit is ook beter om buite die Randstad te woon omdat ons nogal probleme met nie Nederlanders (soos Marokane, Turke en andere nie Europeers) daar het.
Met citaat reageren